YouVersion Gebed
Jou daaglikse Begeleide gebed
Openhartige gesprekke in gemeenskap met God.
Wil jy graag met God praat, maar jy weet nie wat om te sê nie? Begeleide Gebede help jou om te leer bid, deur jou stapsgewys deur 'n gebed te lei wat op die Ons Vader geskoei is.
Voeg gebede by jou gebedslys.
Hou jou gebede privaat, of nooi vriende uit om saam met jou te bid.
Stel gebedsherinneringe en laat die toep jou help om 'n gewoonte te kweek om te bid.