Volg Hallo Kerk Centurion in die Bybeltoep.

Skandeer die QR-kode met jou selfoon om die Bybeltoep af te laai.

Hallo Kerk Centurion
Omtrent Hallo Kerk Centurion
Hallo Kerk is ’n moderne Christelike kerk. Ons het die gekenk van die ewige lewe in Jesus ontdek en ons doel is om dit te deel met die wêreld. Ons is een groot kerk familie met passie vir aanbidding & relevante prediking. Ons missie is om te sien dat die hemel groter word en die hel kleiner!’ In 'n samelewing wat totsiens sê vir kerk is ons die kerk wat sê 'Hallo!'

Pastor
Zelvin Botha