SAGARIA 2:13
SAGARIA 2:13 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense moet stil wees voor die Here, want Hy kom uit sy gewyde woonplek.
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Swyg alle vlees voor die HERE! Want Hy verhef Hom uit sy heilige woning.
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees stil voor die Here, al wat leef! Hy kom uit sy heilige woning te voorskyn!
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees stil voor die HERE alle mense, want Hy tree te voorskyn uit sy heilige woonplek.
Deel
Lees SAGARIA 2SAGARIA 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Swyg, o alle vlees, voor die aangesig van die HERE, want Hy is opgewek uit sy heilige woning.
Deel
Lees SAGARIA 2