HOOGLIED 7:3
HOOGLIED 7:3 Bybel vir almal (ABA)
Jou twee borste is soos twee jong takbokkies, soos die tweeling-lammers van 'n gasel.
Deel
Lees HOOGLIED 7HOOGLIED 7:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U twee borste is soos twee lammers, tweelinge van 'n gemsbok.
Deel
Lees HOOGLIED 7HOOGLIED 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou twee borste is soos takboklammers, soos die tweeling van 'n ribbok.
Deel
Lees HOOGLIED 7HOOGLIED 7:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou borste is soos twee jong bokkies, die tweeling van 'n ribbokooi.
Deel
Lees HOOGLIED 7HOOGLIED 7:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou twee borste is soos twee jong gemsbokke wat 'n tweeling is.
Deel
Lees HOOGLIED 7