HOOGLIED 4:10
HOOGLIED 4:10 Bybel vir almal (ABA)
My suster, my bruid, jou liefde is soet, jou liefde is lekkerder as wyn, jou olie ruik lekkerder as al die kruie.
HOOGLIED 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe skoon is u liefde, my susterbruid, hoeveel beter is u liefde as wyn en die geur van u salf as al die speserye!
HOOGLIED 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek hou van jou liefkosings, my beminde bruid, jou liefkosings is beter as wyn, jou parfuum ruik lekkerder as al die lekkerruik-kruie.
HOOGLIED 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoe verruklik is jou liefkosings, my suster, my bruid. Hoeveel beter is jou liefkosings as wyn, die geur van jou reukolie as al die speserye.
HOOGLIED 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe mooi is u liefde, my suster, my huweliksmaat! hoeveel beter is u liefde as wyn! en die reuk van jou salf as al die speserye!