HOOGLIED 3:1
HOOGLIED 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Sy sê: “Toe ek in my bed soek na die man vir wie ek lief is, toe ek hom soek in die nag, het ek hom nie gekry nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3HOOGLIED 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
OP my bed snags het ek gesoek na my sielsbeminde, ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3HOOGLIED 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3HOOGLIED 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hele nag op my bed hunker ek na die geliefde van my hart. Ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3HOOGLIED 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het snags op my bed na hom gesoek vir wie my siel lief is; ek het hom gesoek, maar hom nie gevind nie.
Deel
Lees HOOGLIED 3