HOOGLIED 1:15
HOOGLIED 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy sê: “My liefste, jy is regtig mooi, regtig, jy is mooi, jou oë is soos duiwe.”
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe mooi is u tog, my vriendin! Hoe mooi is u tog, u oë is soos duiwe!
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy is mooi, my liefling, jy is mooi, jou oë is duiwe.”
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
O, hoe mooi is jy, my liefling, hoe mooi is jy! Jou oë is duiwe.
Deel
Lees HOOGLIED 1HOOGLIED 1:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, jy is mooi, my liefling; kyk, jy is mooi; jy het duiwe-oë.
Deel
Lees HOOGLIED 1