ROMEINE 8:8
ROMEINE 8:8 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat altyd doen wat húlle graag wil doen, kan nie doen wat God wil hê nie.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat hulle deur hulle sondige natuur laat beheers, kan nie die wil van God doen nie.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie in hulle sondige aard bly, kan God nie tevrede stel nie.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan kan die wat in die vlees is, God nie behaag nie.
Deel
Lees ROMEINE 8