ROMEINE 8:36
ROMEINE 8:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos geskrywe is: Om u ontwil word ons die hele dag doodgemaak; ons word gereken as slagskape.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:36 Bybel vir almal (ABA)
Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Mense hou aan om ons dood te maak omdat ons aan U behoort. Hulle maak of ons slagskape is.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape.
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar staan immers geskrywe: “Dit is oor U dat die dood ons dag vir dag bedreig, dat ons soos slagskape behandel word.”
Deel
Lees ROMEINE 8ROMEINE 8:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos daar geskryf staan: “Ter wille van U word ons die hele tyd aan die dood uitgelewer, word ons as slagskape beskou.”
Deel
Lees ROMEINE 8