ROMEINE 3:24
ROMEINE 3:24 Bybel vir almal (ABA)
maar God spreek hulle vry omdat Hy baie goed is vir hulle, omdat Christus Jesus hulle vrygemaak het.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
om sonder verdienste geregverdig te word uit sy genade deur die verlossing wat in Christus Jesus is.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:24 Die Boodskap (DB)
Ten spyte daarvan het Hy besluit om ons vry te spreek.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.
Deel
Lees ROMEINE 3ROMEINE 3:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.
Deel
Lees ROMEINE 3