ROMEINE 14:19
ROMEINE 14:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat ons ons dan beywer vir die dinge wat die onderlinge vrede en opbou bevorder.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:19 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet ons dinge doen wat help dat daar vrede is, dinge wat ander gelowiges help om hulle geloof sterk te maak.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat ons dan najaag wat tot vrede en onderlinge stigting dien.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom ons streef dan na die dinge wat die onderlinge vrede en mekaar se opbou bevorder.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat ons dan die dinge najaag wat tot vrede dien, en die dinge waarmee die een die ander kan opbou.
Deel
Lees ROMEINE 14