ROMEINE 14:11
ROMEINE 14:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Die Here sê: Ek het dit vir Myself belowe, Ek het gesê: Elke knie sal voor My buig, elke mens sal sê hy weet Ek is God.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
want daar staan geskrywe: “So seker as Ek lewe, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is.”
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want daar staan geskryf: “So seker as wat Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig en elke tong sal My as God bely. ”
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want daar is geskrywe: So waar as Ek leef, spreek die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.
Deel
Lees ROMEINE 14