ROMEINE 14:10
ROMEINE 14:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy, waarom veroordeel jy jou broer? Of jy, waarom sien jy op jou broer neer? Ons gaan tog almal voor God se regterstoel verskyn.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:10 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie sê die ander gelowiges doen verkeerd nie. En jy moenie dink die ander gelowiges is onbelangrik nie. Jy moet onthou: God sal ons almal eendag oordeel wanneer ons voor sy regterstoel staan.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy, waarom veroordeel jy dan jou broer? En jy, waarom verag jy jou broer? Ons sal tog almal voor die regterstoel van God moet verskyn
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar waarom oordeel jy jou broer? of waarom verag jy jou broer? want ons sal almal voor die regterstoel van Christus staan.
Deel
Lees ROMEINE 14