ROMEINE 14:1
ROMEINE 14:1 Bybel vir almal (ABA)
Daar is gelowiges wat twyfel, hulle geloof is swak. Julle moet hulle aanvaar. Hulle dink miskien anders as julle oor party dinge en hulle dink hulle is reg. Julle moenie met hulle daaroor stry nie.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN neem hom aan wat swak is in die geloof, nie om oor sy gevoelens te oordeel nie.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aanvaar die een wat in die geloof swak is, sonder om met hom te stry as sy opvatting van joune verskil.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aanvaar die een wat swak in die geloof is, sonder om oor verskille te argumenteer.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hom wat swak is in die geloof, ontvang julle, maar nie vir twyfelagtige geskille nie.
Deel
Lees ROMEINE 14