ROMEINE 1:5
ROMEINE 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Christus was baie goed vir my en Hy het my gekies en aangestel om 'n apostel te wees. Ek moet vir al die heidene van Hom vertel, sodat hulle in Hom kan glo en gehoorsaam kan wees aan Hom. Dan sal almal weet wie Christus is.
ROMEINE 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
deur wie ons genade en die apostelskap ontvang het om geloofsgehoorsaamheid te verkry onder al die heidene ter wille van sy Naam
ROMEINE 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur Hom het ek die genade ontvang om apostel te wees onder al die heidennasies, om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid te bring.
ROMEINE 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
deur wie ek die genade van my apostelskap ontvang het om tot eer van sy Naam mense uit al die heidenvolke tot geloofsgehoorsaamheid te bring
ROMEINE 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Deur wie ons genade en apostelskap ontvang het, tot geloofsgehoorsaamheid onder al die nasies, ter wille van sy Naam.