DIE OPENBARING 8:1
DIE OPENBARING 8:1 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Lam die sewende seël van die boekrol breek, was dit 'n halfuur lank stil in die hemel.
DIE OPENBARING 8:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent 'n halfuur lank.
DIE OPENBARING 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Lam die sewende seël oopmaak, het daar stilte in die hemel gekom, omtrent 'n halfuur lank.
DIE OPENBARING 8:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En toe die Lam die sewende seël oopbreek, het daar vir ongeveer 'n halfuur lank stilte in die hemel neergedaal.
DIE OPENBARING 8:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Hy die sewende seël oopgemaak het, was daar stilte in die hemel omtrent 'n halfuur lank.