DIE OPENBARING 20:2
DIE OPENBARING 20:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy het die draak, die slang van die oertyd, dit is die duiwel en Satan, vasgegryp en hom vir 1 000 jaar gebind.
DIE OPENBARING 20:2 Bybel vir almal (ABA)
Die engel het die draak gegryp. Die draak is die ou slang, die duiwel, die Satan. Die engel het die draak 1 000 jaar lank vasgebind
DIE OPENBARING 20:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het die draak gegryp — die ou slang wat die duiwel en die Satan is — en hy het hom gebind duisend jaar lank
DIE OPENBARING 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die draak, die slang van ouds, wat die duiwel en die Satan is, gegryp en hom vir duisend jaar vasgebind.
DIE OPENBARING 20:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En hy het die draak, die slang van weleer, wat Duiwel en Satan is, gegryp en hom vasgeketting vir 'n duisend jaar lank.