DIE OPENBARING 2:11
DIE OPENBARING 2:11 Bybel vir almal (ABA)
As jy verstaan wat die Heilige Gees vir die gemeentes sê, dan moet jy gehoorsaam wees! As jy oorwin en aanhou glo, dan sal jy nie 'n tweede maal sterf nie.”
DIE OPENBARING 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie.
DIE OPENBARING 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê. Dié wat die oorwinning behaal, sal beslis nie deur die tweede dood getref word nie.
DIE OPENBARING 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Laat dié wat ore het, luister na wat die Gees aan die gemeentes sê. Wie oorwin, sal beslis nie deur die tweede dood skade ly nie.’ ”
DIE OPENBARING 2:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê; Hy wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie.