DIE OPENBARING 19:5
DIE OPENBARING 19:5 Bybel vir almal (ABA)
En ek het gehoor dat iemand by die troon sê: “Julle wat vir ons God dien, julle wat Hom respekteer, julle moet Hom prys, julle almal, kinders en grootmense!”
DIE OPENBARING 19:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En 'n stem het uit die troon uitgegaan en gesê: Prys onse God, al sy diensknegte, en julle wat Hom vrees, klein en groot!
DIE OPENBARING 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het daar 'n stem van die troon af gekom wat gesê het: “Loof ons God, al sy dienaars, dié wat Hom vrees, klein en groot!”
DIE OPENBARING 19:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En 'n stem het vanaf die troon gekom wat sê: “Loof ons God, julle wat vir Hom ontsag het, al sy diensknegte – geringes en magtiges. ”
DIE OPENBARING 19:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En 'n stem het uit die troon gekom en gesê: Prys onse God, al sy dienaars en julle wat Hom vrees, klein en groot!