DIE OPENBARING 19:16
DIE OPENBARING 19:16 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 'n Naam geskryf op die Persoon se klere en op sy heup. Die Naam was “Die Koning van die konings en die Here van almal wat regeer.”
DIE OPENBARING 19:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: Die Koning van die konings en die Here van die here.
DIE OPENBARING 19:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op sy klere, by sy heupe, was daar 'n Naam geskrywe: “Die Koning van die konings en die Here van die heersers.”
DIE OPENBARING 19:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op sy klere, by sy heup, is 'n Naam geskryf: “Koning van die konings, en Heerser van die heersers”.
DIE OPENBARING 19:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: KONING VAN DIE KONINGS EN HERE VAN DIE HERE.