PSALMS 96:6
PSALMS 96:6 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat Hom dien, weet dat Hy Koning is, almal in sy tempel weet dat Hy die sterk Koning is.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Majesteit en heerlikheid is voor sy aangesig, sterkte en sieraad in sy heiligdom.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Majesteit en luister straal van Hom uit, krag en glans vul sy heiligdom.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister en glans is voor Hom; krag en heerlikheid is in sy heiligdom.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Eer en majesteit is voor Hom, sterkte en skoonheid is in sy heiligdom.
Deel
Lees PSALMS 96