PSALMS 96:1
PSALMS 96:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here 'n nuwe lied sing, al die mense op die aarde, julle moet vir die Here sing.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied; sing tot eer van die HERE, o ganse aarde!
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
SING tot eer van die HERE 'n nuwe lied; sing voor die HERE, o ganse aarde!
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot eer van die Here, almal op aarde!
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sing vir die HERE 'n nuwe lied, sing vir die HERE, o ganse aarde!
Deel
Lees PSALMS 96