PSALMS 92:12
PSALMS 92:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek kyk op my teëstanders neer, ek luister sonder vrees na die mense wat niks ontsien nie, wat in opstand teen my is.
Deel
Lees PSALMS 92PSALMS 92:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My oog kyk neer op my teenstanders, op hulle wat teen my opstaan; my oor hoor met vreugde van die kwaaddoeners.
Deel
Lees PSALMS 92PSALMS 92:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gesien hoe my vyande val, ek het gehoor hoe skree die mense wat téén my is, die mense wat slegte dinge doen.
Deel
Lees PSALMS 92PSALMS 92:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En my oog sien met welgevalle neer op die wat my voorlê, my ore hoor van die wat teen my as kwaaddoeners opstaan.
Deel
Lees PSALMS 92PSALMS 92:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdige sal floreer soos 'n palmboom, soos 'n seder op die Líbanon groei hy.
Deel
Lees PSALMS 92