PSALMS 91:16
PSALMS 91:16 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal hom lank laat lewe, baie lank, Hy sal weet dat Ek hom gered het.”
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom my heil laat sien.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Baie lang lewe sal Ek hom gee en oor my hulp sal hy hom verbly.”
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met 'n lang lewe sal Ek hom versadig; Ek sal hom my verlossing laat ervaar.”
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Met 'n lang lewe sal Ek hom versadig en hom my heil laat sien.
Deel
Lees PSALMS 91