PSALMS 91:12
PSALMS 91:12 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sal jou dra, en jy sal nie jou toon teen 'n klip stamp nie.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op hulle hande sal hulle jou dra, sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die hande sal hulle jou dra, sodat jou voet nie teen 'n klip stamp nie.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle moet jou in hul hande dra, dat jy nie jou voet teen 'n klip stamp nie.
Deel
Lees PSALMS 91