PSALMS 90:4
PSALMS 90:4 Bybel vir almal (ABA)
Want vir U is 1 000 jaar soos gister wat verby is, of soos 'n wagbeurt in die nag.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want duisend jaar is in u oë soos die dag van gister as dit verbyskiet, en soos 'n nagwaak.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos een enkele wagbeurt in die nag.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want duisend jaar is in u oë soos die dag van gister wanneer dit verbygaan, – 'n wagbeurt in die nag.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want duisend jaar is in u oë net soos gister as dit verby is, en soos 'n nagwaak.
Deel
Lees PSALMS 90