PSALMS 90:14
PSALMS 90:14 Bybel vir almal (ABA)
U moet ons elke oggend help om te verstaan dat U doen wat U belowe het, dan sal ons juig en bly wees, so lank soos ons lewe.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Versadig ons in die môre met u goedertierenheid, sodat ons kan jubel en bly wees in al ons dae.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Skenk ons elke dag u liefde in oorvloed, dat ons ons lewe lank mag juig en bly wees.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Versadig ons in die oggend met u troue liefde, sodat ons al die dae van ons lewe kan juig en bly wees.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O, maak ons vroeg versadig met U goedertierenheid; dat ons kan jubel en bly wees al ons dae.
Deel
Lees PSALMS 90