PSALMS 90:12
PSALMS 90:12 Bybel vir almal (ABA)
U moet vir ons leer om elke dag so te lewe dat ons wyse mense sal word.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Leer ons om ons dae so te tel dat ons 'n wyse hart mag bekom!
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om ons lewensdae na waarde te skat – dit moet U ons leer, sodat ons 'n hart vol wysheid kan verwerf.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Leer ons dus om ons dae te tel, sodat ons ons harte op wysheid kan wend.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:12 Die Boodskap (DB)
Daarom vra ons: Help ons om U te dien en om gelukkig te lewe. Maak ons slim sodat ons elke dag sal gebruik om reg te doen.
Deel
Lees PSALMS 90