YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 9:1-2

PSALMS 9:1-2 Bybel vir almal (ABA)

Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos die lied “Die dood van die seun.” 'n Psalm van Dawid. Here, ek wil U prys met my hele hart, ek wil vertel van al die wonderlike dinge wat U doen.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

VIR die musiekleier; op die wysie van: „Sterf vir die Seun.” 'n Psalm van Dawid. Ek wil die HERE loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die koorleier: op die wysie van “By die dood van die seun”. 'n Psalm van Dawid. Met my hele hart wil ek U prys, Here, wil ek van u magtige reddingsdade vertel.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vir die •musiekleier. Op “Dood van die seun”. 'n Psalm. Van Dawid. Ek wil die HERE prys met my hele hart; ek wil van al u wonderdade vertel.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek wil U loof, HERE, met my hele hart; Ek sal al u wonderwerke bekend maak. Ek sal bly wees en juig in U; ek wil lofsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

HERE, ek sal U prys met my hele hart. Ek sal vertel van al u wonderlike dade.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:1-2

PSALMS 9:1-2 AFR83PSALMS 9:1-2 AFR83PSALMS 9:1-2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's