PSALMS 89:11
PSALMS 89:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het die monster Rahab verbrysel, hy is verslaan. Deur u groot mag het U u vyande uitmekaargejaag.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit is U wat vir Rahab geslaan het sodat hy gesterf het, dit is U wat u vyande na al die kante toe gejaag het, want U is sterk.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ú het Rahab verbrysel soos een wat verslaan is, met u sterke arm u vyande verstrooi.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U, U het die deurboorde Rahab verpletter, met u sterk arm het U u vyande verstrooi.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aan U behoort die hemel, aan U behoort ook die aarde; die wêreld en die volheid daarvan, U het dit gegrond.
Deel
Lees PSALMS 89