PSALMS 85:12
PSALMS 85:12 Die Boodskap (DB)
Mense moet getrou wees. Dan sorg die Here van sy kant af uit die hemel dat dinge reg loop.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:12 Bybel vir almal (ABA)
Die mense sal doen wat hulle moet doen, en die Here sal reg doen aan hulle.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Trou spruit uit die aarde en geregtigheid kyk uit die hemel neer.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
trou sal uit die aarde uit opspruit, geregtigheid sal uit die hemel uit afkom.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarheid sal uit die aarde spruit, geregtigheid uit die hemel neerkyk.
Deel
Lees PSALMS 85