PSALMS 82:2
PSALMS 82:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hoe lank gaan julle nog onregverdige beslissings vel, nog partydig wees vir die goddelose? Sela
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Hoe lank gaan julle nog onregverdig oordeel en vir goddeloses partydig wees? •Sela
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Hoe lank nog sal julle onregverdige beslissings vel en die goddeloses bevoordeel? Sela
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “Hoe lank wil julle nog onregverdig oordeel en sê die mense wat verkeerd doen, is nie verkeerd nie? Sela
Deel
Lees PSALMS 82PSALMS 82:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela.
Deel
Lees PSALMS 82