PSALMS 8:9
PSALMS 8:9 Bybel vir almal (ABA)
oor die voëls in die lug en oor die visse in die see, oor alles wat in die see swem.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die voëls van die hemel en die visse van die see, wat trek deur die paaie van die see.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
die voëls in die lug, en die visse in die see wat die oseane deurkruis.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die voëls van die hemel, en die visse van die see wat verbytrek op hulle roetes deur die oseane.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O HERE onse HERE, hoe heerlik is u Naam op die hele aarde!
Deel
Lees PSALMS 8