PSALMS 8:6
PSALMS 8:6 Bybel vir almal (ABA)
U het die mens amper soos 'n engel gemaak, U het vir hom eer gegee en U het hom belangrik gemaak.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het hom 'n weinig minder gemaak as 'n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het hom net 'n bietjie minder as 'n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het hom net minder as 'n hemelse wese gemaak; U het hom met eer en majesteit gekroon.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het hom laat heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel
Deel
Lees PSALMS 8