PSALMS 78:5
PSALMS 78:5 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir die nageslag van Jakob, vir Israel, gesê wat Hy wil hê, wat hulle moet doen. Hy het vir ons voorvaders gesê hulle moet dit vir hulle kinders leer.
PSALMS 78:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy tog het 'n getuienis opgerig in Jakob en 'n wet gegee in Israel, wat Hy ons vaders beveel het — om dit aan hulle kinders bekend te maak
PSALMS 78:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het aan Jakob sy voorskrifte gegee, aan Israel sy onderwysing. Hy het ons voorvaders beveel om dit aan hulle kinders bekend te maak
PSALMS 78:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het 'n bepaling neergelê in Jakob, 'n wet vasgestel in Israel: Wat Hy ons voorouers beveel het, moet aan hulle kinders bekend gemaak word
PSALMS 78:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Hy het 'n getuienis in Jakob opgerig en 'n wet in Israel aangestel wat Hy ons vaders beveel het om dit aan hulle kinders bekend te maak.