PSALMS 78:39
PSALMS 78:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy dink daaraan dat hulle vlees is, net maar 'n asemteug wat gaan en nie weer terugkeer nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:39 Die Boodskap (DB)
God het onthou dat sy volk doodgewone mense is. Hulle is soos ’n wind wat ’n rukkie waai en dan verdwyn.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want Hy het daaraan gedink dat hulle sterflinge is, ’n asempie wat spoedig verdwyn en nooit weer terugkom nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:39 Bybel vir almal (ABA)
Hy het onthou dat hulle mense is, hulle is soos wind wat verbywaai en dan is dit weg.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het daaraan gedink dat hulle vlees was, 'n wind wat weggaan en nie terugkom nie.
Deel
Lees PSALMS 78