PSALMS 77:3
PSALMS 77:3 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan sleg met my, ek wil hê die Here moet by my wees. Ek steek my hand uit en ek bid, ek hou die hele nag aan, maar niks verander vir my nie.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Op die dag van my benoudheid soek ek die HERE; snags bly my hand uitgestrek sonder om moeg te word; my siel weier om getroos te word.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
In my nood soek ek hulp by die Here; ook in die nag bly my hande in gebed uitgestrek sonder om moeg te word; maar ek vind geen troos nie.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die tyd van my nood soek ek my Heer. In die nag hou ek onvermoeid my hande uitgestrek; ek is ontroosbaar.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het aan God gedink, en ek was ontsteld: ek het gekla, en my gees was oorweldig. Sela.
Deel
Lees PSALMS 77