PSALMS 74:14
PSALMS 74:14 Bybel vir almal (ABA)
Dit is U wat die koppe van die watermonster Leviatan stukkend getrap het en wat hom vir die haaie gegee het om op te vreet.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ú het die koppe van die Leviátan verbrysel; U het hom gegee as voedsel vir 'n volk — vir woestyndiere.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
U wat die koppe van die Leviatan verpletter het en hom vir die haaie gegee het
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die koppe van die Leviatan verbrysel het, dit as kos vir woestynbewoners gegee het.
Deel
Lees PSALMS 74