PSALMS 73:25
PSALMS 73:25 Bybel vir almal (ABA)
Ek behoort aan U, en daar is niks anders wat ek wil hê in die hemel of op die aarde nie.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is niks in die hemel of op die aarde wat vir my meer beteken as U nie.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is daar vir my in die hemel? As ek by U is, begeer ek niks op aarde nie.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie het ek in die hemel behalwe U? en daar is niemand op aarde wat ek begeer buiten jou nie.
Deel
Lees PSALMS 73