PSALMS 73:23-24
PSALMS 73:23-24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tog was ek nog altyd by U, want U vat my aan die hand. U lei my met u raad en aan die einde sal U my in ere by U opneem.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:23-24 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek is altyd by U, U hou my hand vas. U leer vir my wat om te doen en U lei my, en eendag sal U my na U toe neem, U wat Koning is.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:23-24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nogtans is ek altyddeur by U; U het my regterhand gevat. U sal my lei deur u raad en my daarna in heerlikheid opneem.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:23-24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En tog was ek altyd by U; U het my regterhand vasgehou. Deur die raad wat U gee, lei U my, en daarna neem U my eervol weg.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:23-24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek is altyddeur by jou; jy het my aan my regterhand vasgehou. U sal my lei met u raad en my daarna tot heerlikheid ontvang.
Deel
Lees PSALMS 73