PSALMS 71:1-2
PSALMS 71:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
By U, Here, skuil ek, laat my tog nooit teleurgestel staan nie! Red my en bevry my, want U is getrou. Luister tog na my en help my!
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek weet U sal my beskerm, U moenie dat ek verloor nie. U sal reg doen aan my, U sal my red en my vrymaak. U moet doen wat ek vra, U moet my red.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
BY U, o HERE, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie! Red my deur u geregtigheid en bevry my; neig u oor tot my en verlos my!
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By U, HERE, skuil ek; laat my nie vir altyd beskaamd staan nie. Red my en bevry my deur u •geregtigheid; draai u oor na my en verlos my.
Deel
Lees PSALMS 71PSALMS 71:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Op U, HERE, stel ek my vertroue; laat my nooit in verwarring gebring word nie. Red my in u geregtigheid en laat my ontvlug; neig u oor tot my en verlos my.
Deel
Lees PSALMS 71