PSALMS 7:9
PSALMS 7:9 Bybel vir almal (ABA)
Here, dit is U wat die volke sal oordeel, U moet my Regter wees, U weet ek het reg gedoen en ek is onskuldig.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE oordeel die volke. Doen aan my reg, HERE, na my geregtigheid en na my onskuld wat by my is.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
U wat regspreek oor die volke, Here, bevind tog dat ek reg het, Here, dat ek onskuldig is.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE spreek reg oor volke. Oordeel my op grond van my geregtigheid, HERE, op grond van my onberispelikheid, Verhewene.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ag laat die boosheid van die goddelose tot 'n einde kom; maar bevestig die regverdige, want die regverdige God toets harte en niere.
Deel
Lees PSALMS 7