PSALMS 7:17
PSALMS 7:17 Bybel vir almal (ABA)
Hy wil my laat swaarkry en my seermaak, maar hy sal self swaarkry en seerkry.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die onheil wat hy gestig het, keer op sy hoof terug, en sy geweld kom op sy skedel neer.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy boosheid tref homself, en die geweld wat hy beplan het, kom op sy eie kop af.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy gemeenheid kom op sy eie kop neer; op sy skedel kom sy geweld neer.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid, en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing.
Deel
Lees PSALMS 7