PSALMS 69:31
PSALMS 69:31 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal sing en die Naam van God prys, ek sal sê Hy is groot en ek sê vir Hom dankie.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil die Naam van God prys met 'n lied en Hom groot maak met danksegging
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal ek die Naam van God besing, Hom met 'n danklied prys.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wil die Naam van God loof met 'n lied; ek wil sy Naam groot maak met 'n danklied.
Deel
Lees PSALMS 69PSALMS 69:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook dit sal die HERE behaag as 'n bees of bul met horings en kloue.
Deel
Lees PSALMS 69