PSALMS 68:9
PSALMS 68:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
het die aarde gebewe en het die hemel dit laat reën voor U uit, daar by Sinai, voor God, die God van Israel.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:9 Bybel vir almal (ABA)
toe U gekom het, toe het die aarde gebewe, en reën het uit die lug geval. Want God was naby, Sinai-berg was hier, God was naby, Hy, die God van Israel.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het die aarde gebewe! Ook het die hemele gedrup voor die aangesig van God; hierdie Sinai voor die aangesig van God, die God van Israel!
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het die aarde geskud. Ook die hemel het gedrup voor God, die Een van Sinai, voor God, die God van Israel.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U, o God, het 'n oorvloedige reën gestuur, waardeur U u erfdeel bevestig het toe dit moeg was.
Deel
Lees PSALMS 68