PSALMS 68:20
PSALMS 68:20 Bybel vir almal (ABA)
Ons wil die Here prys, Hy dra ons elke dag. Dit is God wat ons red. Sela
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geloofd sy die Here! Dag ná dag dra Hy ons; God is ons heil! Sela.
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! Sela
Deel
Lees PSALMS 68PSALMS 68:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My Heer moet geprys word! Dag ná dag dra Hy ons, God is ons verlossing. Sela
Deel
Lees PSALMS 68