YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 62:9

PSALMS 62:9 Bybel vir almal (ABA)

My volk, julle moet altyd glo dat God julle sal help, julle moet vir Hom sê hoe julle in julle harte voel. God sal ons beskerm. Sela

Deel
Lees PSALMS 62

PSALMS 62:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vertrou op Hom altyd, o volk! Stort julle hart uit voor sy aangesig! God is 'n toevlug vir ons. Sela.

Deel
Lees PSALMS 62

PSALMS 62:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons 'n toevlug. Sela

Deel
Lees PSALMS 62

PSALMS 62:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vertrou te alle tye op Hom, o volk, stort julle hart voor Hom uit. God is vir ons 'n skuilplek. Sela

Deel
Lees PSALMS 62

PSALMS 62:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waarlik, manne van geringe graad is nietigheid, en manne van hoë graad is 'n leuen: om op die weegskaal gelê te word, is hulle heeltemal ligter as nietigheid.

Deel
Lees PSALMS 62

PSALMS 62:9 Die Boodskap (DB)

Kinders van die Here, julle moet altyd op Hom vertrou. Praat julle hart leeg by Hom. God is die Een wat ons sal beskerm, altyd!

Deel
Lees PSALMS 62

PSALMS 62:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vertrou op Hom te alle tye, my volk, stort jou hart uit voor Hom, want God is ons toevlug. Sela

Deel
Lees PSALMS 62
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's