PSALMS 62:6-7
PSALMS 62:6-7 Bybel vir almal (ABA)
Ek kan net by God stil wees, ek wéét Hy sal my help. Net Hy is my rots, Hy red my en beskerm my, my vyande kan my nie wen nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:6-7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees net maar stil tot God, my siel, want van Hom is my verwagting! Sekerlik, Hy is my rots en my heil, my rotsvesting; ek sal nie wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:6-7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:6-7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vind rus by God alleen, my siel, want op Hom is my hoop gevestig. Net Hy is my rots, my verlossing, my toevlugsoord. Ek sal nie wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:6-7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy alleen is my rots en my heil; hy is my beskutting; Ek sal nie geroer word nie. In God is my heil en my heerlikheid: die rots van my sterkte en my toevlug is by God.
Deel
Lees PSALMS 62