PSALMS 62:2
PSALMS 62:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek kan net by God stil wees, dit is Hý wat my red.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, my siel is stil tot God; van Hom is my heil.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net by God vind ek rus; van Hom kom my verlossing.
Deel
Lees PSALMS 62PSALMS 62:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy alleen is my rots en my heil; hy is my verdediging; Ek sal nie baie ontroer word nie.
Deel
Lees PSALMS 62