PSALMS 60:4
PSALMS 60:4 Bybel vir almal (ABA)
U het die aarde laat skud en laat skeur, maar U moet die skeure weer heelmaak, want die aarde sal in stukke breek.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het die land laat bewe, dit gekloof; genees sy breuke, want dit wankel!
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het die land laat bewe en dit oopgekloof. Genees tog die wonde, want ons gaan tot niet.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het die land geskud, dit oopgekloof. Maak sy breuke heel, want dit wankel.
Deel
Lees PSALMS 60PSALMS 60:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het 'n banier gegee aan die wat U vrees, dat dit ter wille van die waarheid vertoon kan word. Sela.
Deel
Lees PSALMS 60